2 Samuel 15:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan wie Dawid gesê het: As jy saam met my voortgaan, sal jy vir my 'n las wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Dawid sê vir hom: “As jy saam met my gaan, sal jy vir my ’n las wees.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid sê vir hom: As jy saam met my verder gaan, sal jy my tot 'n las wees.
Afrikaans 1983 Dawid het vir hom gesê: “As jy saamgaan, sal jy vir my 'n oorlas wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid sê toe vir hom: “As jy saam met my oorgaan, sal jy vir my 'n las wees;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het vir Gusai gesê: “As jy saam met my gaan, dan sal dit vir my moeilik wees,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid sê vir hom: “As jy saam met my gaan, gaan jy net in my pad wees.