2 Samuel 15:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Sadok en Abjatar die ark van God teruggebring na Jerusalem, en hulle het daar gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sadok en Abjatar het toe die ark van God na Jerusalem toe teruggeneem en daar gebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Sadok en Abjatar het die ark van God teruggebring na Jerusalem en daar gebly. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Sadok en Abjatar die ark van God na Jerusalem toe teruggevat en daar gebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sadok en Abjatar het toe die ark van God teruggeneem na Jerusalem, en hulle het daar gebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sadok en Abjatar het die kis van God teruggeneem na Jerusalem en hulle het daar gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sadok en Abjatar het die verbondsark van God teruggevat Jerusalem toe en daar gebly. |