2 Samuel 15:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, ek sal vertoef in die vlakte van die woestyn totdat daar 'n woord van jou kom om my te verklaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal sien dat ek by die driwwe na die woestyn toe wag totdat ek van julle hoor wat in Jerusalem gebeur.”
Afrikaans 1933/1953 Kyk, ek vertoef by die woestyndriwwe totdat daar 'n woord van julle kom om my in te lig.
Afrikaans 1983 En onthou, ek sal by die woestynpas wag totdat ek van julle hoor.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees op die uitkyk. Ek sal by die deurgaanplekke na die woestyn vertoef totdat daar van julle af berig kom om my op hoogte te bring.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal wag by die plek waar 'n mens deur die Jordaan-rivier na die woestyn kan gaan. Ek sal daar wag totdat julle vir my 'n boodskap stuur en vir my laat weet wat gebeur.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal by die deurgaanplekke in die Jordaanvallei wag totdat julle vir my laat weet wat aangaan.”