2 Samuel 15:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as hy so sê: Ek het geen behae in jou nie; kyk, hier is ek, laat hy aan my doen soos dit goed is in hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as Hy sê: ‘Ek is nie met jou tevrede nie,’ sal ek aanvaar wat Hy ook al besluit.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as Hy so sê: Ek het in jou geen behae nie -- hier is ek! Laat Hy met my doen soos goed is in sy oë. |
| Afrikaans 1983 | Maar as die Here sou te kenne gee: ‘Ek is nie meer tevrede met jou nie,’ sal ek dit aanvaar. Dan kan Hy met my maak soos Hy dit goedvind.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as Hy sou sê, ‘Ek is nie tevrede met jou nie,’ wel, ek is gereed; Hy kan met my doen wat goed is in sy oë.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as die Here sê Hy hou nie van my nie, hier is ek, dan moet Hy met my doen wat Hy wil doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die Here besluit Hy wil my nie meer hê nie, is dit goed so. Hy kan dan maar met my maak wat Hy wil.” |