2 Samuel 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele land het met 'n groot stem geween, en die hele volk het deurgetrek; en die koning het self ook deur die spruit Kidron getrek, en die hele volk het deurgetrek in die rigting van die woestyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was groot droefheid in die stad en daar is hardop gehuil toe die koning en sy volgelinge verbytrek. Hulle het deur die Kidronvallei gegaan op pad na die woestyn toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele land het hardop gehuil terwyl al die mense verbytrek; en die koning het deur die spruit Kidron getrek; en al die mense het deurgetrek op pad na die woestyn. |
| Afrikaans 1983 | Al die mense, al die inwoners van die stad, het hardop geloop en huil. Die hele volk en die koning het deur Kedronspruit getrek en toe het die volk in die rigting van die woestyn koers gekies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele landstreek het heeltyd hardop gehuil terwyl al die mense verbygaan. Toe die koning deur die Kidrondal gaan, was al die mense ook besig om daar deur te trek op pad na die woestyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal in die land het hard gehuil, en al die mense het saamgegaan. Die koning het deur die Kedron-vallei gegaan en al die mense het verder geloop op die pad na die woestyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele omgewing se mense het hardop gestaan en huil toe al Dawid se manskappe so verbytrek. Die koning is toe self ook saam met sy mense deur Kidronspruit in die rigting van die woestyn. |