2 Samuel 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning het uitgegaan en al die mense agter hom aan en op 'n plek gebly wat ver was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning en sy mense het te voet gevlug, maar by die laaste huis het hulle gaan stilstaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die koning met al die mense agter hom aan uitgetrek het, het hulle bly staan by die verste huis, |
| Afrikaans 1983 | Hy en al die inwoners het die stad te voet verlaat. By die laaste huis het hulle gaan staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die koning en al die mense wat in sy spore volg, daar uittrek, het hulle by die laaste huis gaan staan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die koning en al die mense uit die stad loop, het hulle gaan staan by die laaste huis by die kant van die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die koning uit die stad gaan, is al sy eie manskappe ook agterna. By die laaste huis het die koning en sy mense gaan staan. |