2 Samuel 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daarna het Absalom vir hom strydwaens en perde gereedgemaak en vyftig man om voor hom uit te hardloop.
Afrikaans (NLV) 2011 Kort hierna het Absalom vir hom ’n koets en perde aangeskaf. 50 man het voor hom uit gehardloop.
Afrikaans 1933/1953 En daarna het Absalom vir hom 'n wa en perde aangeskaf en vyftig man om voor hom uit te loop.
Afrikaans 1983 Daarna het Absalom vir hom 'n kar en perde aangeskaf. Vyftig man het gewoonlik voor hom uit gehardloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Ruk later het Absalom vir hom 'n strydwa en perde aangeskaf, en ook vyftig man wat voor hom uit hardloop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Later het Absalom vir homself 'n oorlogkar en perde gekry en 50 manne wat voor die oorlogkar hardloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Ruk later het Absalom vir hom ’n kar en perde gekry en 50 manne wat sy lyfwag was.