2 Samuel 14:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning vir die vrou: Gaan na jou huis toe, en ek sal bevel aangaande jou gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan maar gerus huis toe,” sê die koning vir haar. “Ek sal toesien dat niemand hom kwaad aandoen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning antwoord die vrou: Gaan na jou huis, en ek sal oor jou bevel gee. |
| Afrikaans 1983 | “Gaan maar huis toe,” sê die koning vir haar. “Ek sal self jou saak behartig.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning sê toe vir die vrou: “Gaan maar huis toe; ek sal opdragte gee oor jou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het vir die vrou gesê: “Gaan huis toe, ek sal sê wat moet gebeur.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy kan maar huis toe gaan,” het die koning vir haar gesê. “Ek sal sorg dat dit nie gebeur nie.” |