2 Samuel 14:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe maak Joab hom klaar en kom by Absalom in sy huis en sê vir hom: Waarom het u dienaars my stuk grond aan die brand gesteek?
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie keer kom Joab na Absalom toe en vra: “Hoekom het jou dienaars my gesaaides aan die brand gesteek?”
Afrikaans 1933/1953 Toe staan Joab op en kom by Absalom in die huis en vra hom: Waarom het jou dienaars die stuk land wat aan my behoort, aan die brand gesteek?
Afrikaans 1983 Toe het Joab gou na Absalom se huis toe gekom. “En waarom steek jou slawe my stuk land aan die brand?” vra Joab vir hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Joab het opgestaan en toe hy by Absalom, by sy huis aankom, vra hy vir hom: “Waarom het jou werkers die stuk land wat aan my behoort, aan die brand gesteek?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe kom Joab na Absalom se huis en hy vra vir Absalom: “Hoekom het jou slawe my gars aan die brand gesteek?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joab het dadelik na Absalom se huis toe gekom en hom gevra: “Hoekom het jou werkers my land aan die brand gesteek?”