2 Samuel 14:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kom na die koning en spreek so met hom. En Joab het die woorde in haar mond gelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan dan na die koning toe en maak soos wat ek jou nou gaan voorsê.” Joab het haar toe vertel wat om te sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan dan na die koning en spreek met hom volgens hierdie woord. En Joab het die woorde in haar mond gelê. |
| Afrikaans 1983 | Gaan na die koning toe en praat met hom soos ek vir jou sê.” Hy het haar toe voorgesê wat om te sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan dan na die koning en stel hierdie saak aan hom.” Joab het haar toe voorgesê wat om te sê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet jy na die koning toe gaan en jy moet vir hom sê wat ek vir jou sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan dan na die koning toe en sê vir hom só.” Hy sê toe vir haar presies wat sy moet sê. |