2 Samuel 14:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir Absalom is drie seuns gebore en een dogter met die naam van Tamar; sy was 'n vrou van mooi aansien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Absalom het drie seuns en een dogter gehad. Die dogter se naam was Tamar, en sy was beeldskoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En vir Absalom is drie seuns gebore en een dogter met die naam van Tamar, 'n vrou wat mooi van aansien was. |
| Afrikaans 1983 | Absalom het drie seuns en 'n dogter gehad. Die dogter se naam was Tamar, en sy was 'n baie mooi meisie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir Absalom is daar drie seuns en 'n dogter gebore. Haar naam was Tamar. Sy was 'n besonder mooi vrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Absalom het drie seuns en een dogter gehad. Die dogter se naam was Tamar, sy was 'n baie mooi vrou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Absalom het drie seuns en ’n dogter gehad. Sy dogter se naam was Tamar. Sy was ’n beeldskone vrou. |