2 Samuel 14:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop het Joab opgestaan en na Gesur gegaan en Absalom na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joab is na Gesur toe en het Absalom na Jerusalem toe teruggebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joab het hom klaargemaak en na Gesur gegaan en Absalom na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe opgestaan, na Gesur toe gegaan en vir Absalom na Jerusalem toe gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joab het gereedgemaak en na Gesur vertrek. Hy het Absalom na Jerusalem gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab het gereedgemaak. Hy het na die land Gesur gegaan en hy het vir Absalom teruggebring na Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joab het daar opgestaan en Gesur toe gegaan. Hy het vir Absalom teruggebring Jerusalem toe. |