2 Samuel 14:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die vrou: Laat u dienares tog een woord met my heer die koning spreek. En hy sê: Gaan voort! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mag ek net nog iets vir u sê?” sê sy. “Praat gerus,” moedig hy haar aan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vrou vra: Laat u dienares tog 'n woord met my heer die koning spreek. En hy antwoord: Spreek. |
| Afrikaans 1983 | “Mag ek miskien net nog 'n enkele woord tot die koning rig?” vra die vrou. “Praat maar,” het die koning geantwoord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Mag u slavin asseblief 'n woord met my heer die koning praat?” het die vrou gevra, waarop hy toe antwoord: “Praat!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die vrou: “Mag ek vir Meneer die koning nog iets vra?” Die koning sê toe: “Ja, vra.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mag ek nog iets vir u sê, U Majesteit?” vra die vrou. “Ja, sê maar,” antwoord die koning. |