2 Samuel 14:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die koning: Elkeen wat iets vir jou sê, bring hom na my toe, en hy sal jou nie meer aanraak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie jou daaroor bekommer nie!” antwoord die koning. “As iemand hieroor met jou praat, bring hom na my toe. Hy sal jou nie weer pla nie!”
Afrikaans 1933/1953 En die koning antwoord: Elkeen wat met jou spreek, moet jy na my bring, dan sal hy jou verder nie meer aanraak nie.
Afrikaans 1983 Toe antwoord die koning: “As iemand net weer hieroor met jou praat, moet jy hom na my toe bring, en hy sal jou nie weer lastig val nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê die koning: “Die man wat jou hieroor aanspreek, moet jy na my toe bring. Hy sal nie weer aan jou raak nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die koning: “Wanneer iemand met jou praat oor hierdie ding, dan moet jy hom na my toe bring. Ek sal seker maak dat hy jou nie weer pla nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As iemand iets daaroor te sê het, bring jy hom net na my toe. Ek verseker jou, hy sal jou nie weer pla nie,” sê die koning.