2 Samuel 14:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Joab, die seun van Seruja, het gemerk dat die koning se hart op Absalom was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Seruja se seun Joab het opgemerk dat die koning na Absalom verlang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Joab, die seun van Seruja, merk dat die hart van die koning aan Absalom verkleef was, |
| Afrikaans 1983 | Joab seun van Seruja het agtergekom dat die koning na Absalom verlang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joab, seun van Seruja, het besef dat die koning se gedagtes by Absalom was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab seun van Seruja het geweet dat die koning na Absalom verlang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joab, Seruja se seun, het agtergekom dat die koning nog steeds iets teen Absalom het. |