2 Samuel 13:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die siel van koning Dawid het verlang om na Absalom uit te gaan, want hy was getroos oor Amnon, omdat hy dood was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het homself versoen met die dood van Amnon en het nie teen Absalom opgetree nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die gees van koning Dawid het baie verlang om na Absalom uit te gaan, want hy het homself getroos oor Amnon, dat hy dood was. |
| Afrikaans 1983 | Omdat koning Dawid hom met die dood van Amnon versoen het, het hy nie teen Absalom gaan oorlog maak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koning Dawid het daarvan afgesien om teen Absalom uit te trek, want hy het berusting gevind oor Amnon – dat hy dood was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Dawid het nie na Absalom toe gegaan nie, want hy was baie hartseer omdat sy seun Amnon dood is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het ’n plan gehad om teen Absalom te gaan oorlog maak, want hy was nog bitter oor Amnon se dood. |