2 Samuel 13:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Absalom het gevlug en na Talmai, die seun van Ammihud, die koning van Gesur, gegaan. En Dawid het elke dag oor sy seun getreur.
Afrikaans (NLV) 2011 Absalom het na sy oupa Talmai van Gesur, seun van Ammigur, gevlug. Dawid het nog lank oor sy seun Amnon getreur.
Afrikaans 1933/1953 Maar Absalom het gevlug en na T lmai, die seun van Amm¡hur, die koning van Gesur, gegaan. En Dawid het al die dae gerou oor sy seun.
Afrikaans 1983 Absalom het na koning Talmai van Gesur, seun van Ammigur toe gevlug, maar koning Dawid het die hele tyd net oor sy seun Amnon getreur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Absalom het gevlug en na Talmai, seun van Ammigur, die koning van Gesur, gegaan. Dawid het die hele tyd oor sy seun gerou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Absalom het gevlug en hy het na Talmai seun van Ammigur, koning van Gesur, toe gegaan. Dawid het aangehou treur oor sy seun.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Absalom het na Talmai, Ammigur se seun, toe gevlug. Talmai was die koning van Gesur. Dawid het baie lank oor sy seun Amnon gehuil.