2 Samuel 13:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jonadab sê vir die koning: Kyk, die koning se seuns kom; soos u dienaar gesê het, so is dit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kyk!” sê Jonadab vir die koning. “Daar kom u seuns. Dis net soos ek gesê het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jonadab sê aan die koning: Kyk, daar kom die seuns van die koning; volgens die woord van u dienaar, so het dit gebeur. |
| Afrikaans 1983 | “Kyk daar kom die koning se seuns,” het Jonadab vir die koning gesê. “Dit is net soos ek gesê het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jonadab sê toe vir die koning: “Kyk, daar kom die koning se seuns – dit gebeur net soos u dienaar gesê het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jonadab sê toe vir die koning: “Kyk, daar kom die prinse. Dit is wat ek vir die koning gesê het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jonadab sê toe vir die koning: “Daar kom die prinse! Sien u, dis net soos ek vir u gesê het!” |