2 Samuel 13:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat my heer die koning dan nou die saak nie ter harte neem om te dink dat al die seuns van die koning dood is nie; want Amnon alleen is dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Nee, die koning moenie die gerug ernstig opneem nie. Die seuns is nie almal dood nie. Dit is net Amnon wat dood is!”
Afrikaans 1933/1953 My heer die koning moet dit dan nou nie ter harte neem en dink al die seuns van die koning is dood nie. Maar Amnon alleen is dood.
Afrikaans 1983 “Die koning moet nou nie die gerug dat al sy seuns dood is, ernstig opneem nie: net Amnon is dood.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom moet my heer die koning die saak nie ter harte neem en dink dat al die koning se seuns dood is nie. Net Amnon alleen is dood.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou moet Meneer die koning nie sleg voel en dink al die prinse is dood nie, want dit is net Amnon wat dood is, en
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U Majesteit moet regtig nie die storie glo dat al u seuns dood is nie. Dis net Amnon wat dood is.”