2 Samuel 13:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Absalom het hom verdruk, dat hy Amnon en al die koning se seuns saam met hom laat gaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Absalom het by die koning daarop aangedring totdat hy ingestem het dat al sy seuns, insluitend Amnon, kon gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Absalom dan by hom aanhou, het hy Amnon en al die seuns van die koning met hom saam laat gaan. |
| Afrikaans 1983 | Absalom het by hom daarop aangedring, en die koning het Amnon en al die koningseuns laat gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Absalom het egter so by hom aangedring dat hy Amnon en al die koning se seuns saam met hom gestuur het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Absalom het aangehou om vir die koning te vra, en die koning het toe gesê Amnon en al die prinse mag saamgaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Absalom het só by hom aangehou dat die koning naderhand vir Amnon en al sy seuns saamgestuur het. |