2 Samuel 13:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Absalom: Indien nie, laat my broer Amnon tog saam met ons gaan. En die koning sê vir hom: Waarom sou hy saam met jou gaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As u nie kan kom nie, kan my broer Amnon dan asseblief saamgaan?” vra Absalom. “Hoekom nou juis Amnon?” vra die koning. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê Absalom: So nie, laat my broer Amnon tog saam met ons gaan. Maar die koning sê vir hom: Waarom moet hy met jou saamgaan? |
| Afrikaans 1983 | Absalom vra hom toe: “Kan my broer Amnon dan nie maar saamgaan nie?” “Waarom juis hy?” vra die koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Absalom sê toe: “As u nie kan nie, laat my broer Amnon asseblief saam met ons gaan.” “Waarom moet hy dan saam met jou gaan?” het die koning gevra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | het Absalom vir hom gevra: “Mag my broer Amnon dan saam met ons gaan?” Die koning vra toe: “Hoekom moet hy saam met jou gaan?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kan my broer Amnon dan nie maar net saamgaan nie?” het Absalom gevra. “Maar hoekom moet hy saamgaan?” het die koning gevra. |