2 Samuel 13:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe koning Dawid van al hierdie dinge hoor, was hy baie kwaad.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe koning Dawid hiervan hoor, was hy baie kwaad.
Afrikaans 1933/1953 Toe koning Dawid al hierdie dinge hoor, het hy baie kwaad geword.
Afrikaans 1983 Koning Dawid het van alles gehoor en hy was woedend.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe koning Dawid hoor wat alles gebeur het, het hy briesend kwaad geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe koning Dawid van al hierdie dinge hoor, was hy baie kwaad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe koning Dawid hoor wat alles gebeur het, was hy woedend.