2 Samuel 13:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe roep hy sy dienaar wat hom dien, en sê: Sit tog hierdie vrou van my af weg en sluit die deur agter haar aan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy roep toe sy slaaf en beveel hom: “Smyt hierdie vrou hier uit en sluit die deur agter haar!”
Afrikaans 1933/1953 Daarop roep hy sy kneg wat hom bedien, en sê: Stuur hierdie vrou tog van my af weg buitentoe, en sluit die deur agter haar toe.
Afrikaans 1983 en beveel toe sy slaaf wat hom bedien: “Smyt hierdie vroumens uit en sluit die deur agter haar!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy roep toe sy lyfbediende en sê: “Vat tog net hierdie vrou van my af weg buitentoe en sluit die deur agter haar.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die jongman geroep wat hom bedien het en hy het vir hom gesê: “Jaag weg hierdie vrou en maak toe die deur agter haar.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy roep toe sy kamerbediende en sê vir hom: “Smyt hierdie vrou uit my huis uit en sluit die deur!”