2 Samuel 13:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy wou nie na haar stem luister nie, maar omdat hy sterker was as sy, het hy haar gedwing en met haar gemeenskap gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Amnon wou nie luister nie. Omdat hy sterker was as sy, het hy haar oorrompel en verkrag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy wou nie na haar luister nie en het haar oorweldig en haar onteer en met haar gemeenskap gehad. |
| Afrikaans 1983 | Amnon wou nie na haar luister nie. Hy het haar gepak en verkrag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy wou nie na haar luister nie. Hy was sterker as sy, en het haar verkrag en met haar gemeenskap gehad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Amnon wou nie na haar luister nie. Hy was sterker as sy en hy het haar verkrag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar hy wou nie na haar luister nie. En omdat hy sterker was as sy, het hy haar vasgedruk en verkrag. |