2 Samuel 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Natan sê vir Dawid: Jy is die man. So sê die HERE, die God van Israel: Ek het jou as koning oor Israel gesalf en jou uit die hand van Saul gered; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe antwoord Natan vir Dawid: “Jy is daardie man! Die Here, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou tot koning van Israel gesalf en jou uit die mag van Saul gered. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Natan vir Dawid: U is die man! So sê die HERE, die God van Israel: Âk het jou as koning gesalf oor Israel, en Âk het jou gered uit die hand van Saul; |
| Afrikaans 1983 | “Jy is die man!” sê Natan toe vir Dawid. “So sê die Here die God van Israel: Ek het jou tot koning van Israel gesalf. Ek het jou teen Saul beskerm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Natan vir Dawid: “Jy is die man! So sê die Here, die God van Israel, ‘Ek is die Een wat jou as koning gesalf het oor Israel, en Ek is die Een wat jou gered het uit die hand van Saul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Natan vir Dawid: “Jý is die ryk man. Die Here die God van Israel sê: Ek het jou gesalf om koning te wees van Israel en Ek het jou gered van Saul. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jý is daardie man!” sê Natan vir hom. “Die Here, die God van Israel, het vir jou hierdie boodskap gestuur. Hy het gesê: ‘Ek het jou koning laat word oor Israel, en Ek is die Een wat jou gehelp het teen Saul. |