2 Samuel 12:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het die hele volk bymekaar laat kom en na Rabba gegaan en daarteen geveg en dit ingeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het toe die burgers opgeroep, na Rabba toe gegaan en die stad verower.
Afrikaans 1933/1953 Toe maak Dawid al die manskappe bymekaar, en hy het weggetrek na Rabba, daarteen geveg en dit ingeneem.
Afrikaans 1983 Dawid het al die burgers opgeroep en teen Rabba gaan veg en dit ingeneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het toe al die manskappe byeengebring, na Rabba gegaan, teen die stad geveg en dit ingeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het al die manne laat bymekaarkom en hulle het na Rabba gegaan. Hy het teen die stad geveg en hy het dit oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het al die manne wat kon veg, bymekaargemaak en na Rabba toe opgetrek. Hy het teen die stad geveg en dit ingeneem.