2 Samuel 12:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Joab het teen Rabba van die kinders van Ammon geveg en die koninklike stad ingeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Intussen was Joab suksesvol in die stryd teen Rabba. Hy het die hoofstad van Ammon en die koninklike vesting verower. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joab het teen Rabba van die kinders van Ammon geveg en die koningstad ingeneem. |
| Afrikaans 1983 | Joab het Rabba, die hoofstad van die Ammoniete, aangeval. Nadat hy die koninklike woonbuurt beset het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Intussen het Joab teen Rabba van die Ammoniete geveg en die koninklike stad omsingel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab het nog oorlog gemaak teen die stad Rabba van die Ammoniete. Hy het die deel van die stad oorwin waar die koning gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het Joab weer Rabba, die hoofstad van die Ammoniete, aangeval. Hy het met sy soldate tot binne-in die stad gekom. |