2 Samuel 12:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het deur die hand van die profeet Natan gestuur; en hy het hom Jedidja genoem ter wille van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en het deur die profeet Natan laat weet dat sy naam Jedidja, geliefde van die Here, moes wees, want die Here het hom liefgehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy het hom deur Natan, die profeet, Jed¡dja laat noem, ter wille van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | en het hom deur die profeet Natan Jedidja laat noem, wat beteken: “die Here het hom lief”. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en het deur Natan, die profeet, 'n boodskap gestuur. Hy het hom Jedidja genoem op aandrang van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Natan gestuur om te sê sy naam moet Jedidja wees, want die Here is lief vir hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het Natan gestuur om ook vir hom ’n naam te gee. Hy het hom Jedidja, “die Here se liefling”, genoem. |