2 Samuel 12:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar nou is hy dood, waarom moet ek vas? kan ek hom weer terugbring? Ek sal na hom toe gaan, maar hy sal nie na my terugkeer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nou is hy dood! Hoekom moet ek nou nog vas? Kan ek hom weer terugbring? Eendag sal ek na hom toe gaan, maar hy kan nie na my toe terugkom nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou is hy dood -- waarom sou ek dan vas? Sal ek hom nog kan terugbring? Ek gaan na hom, maar hy sal na my nie terugkeer nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar nou is hy dood. Waarom moet ek nog vas? Kan ek hom na my toe laat terugkom? Ek gaan na hom toe; hy kan nie na my toe terugkom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar nou is hy dood. Waarom sou ek dan vas? Kan ek hom weer terugbring? Ek gaan na hom toe, maar hy sal na my nie terugkeer nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou is die kind dood. Hoekom moet ek nou vas? Kan ek hom weer laat lewe? Nee. Ek sal na hom toe gaan, maar hy kan nie terugkom na my toe nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar nou is hy dood. Hoekom moet ek nog sonder kos bly? Ek kan nie die kind terugbring nie. Ek sal na hom toe gaan, maar hy kan nie na my toe terugkom nie.” |