2 Samuel 12:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die ryk man het baie kleinvee en beeste gehad:
Afrikaans (NLV) 2011 Die ryk man het troppe kleinvee en beeste besit.
Afrikaans 1933/1953 Die ryke het 'n groot menigte kleinvee en beeste gehad,
Afrikaans 1983 Die ryke het groot troppe kleinvee en beeste gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die ryk man het besonder baie kleinvee en beeste gehad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ryk man het groot troppe skape en bokke en beeste gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ryk man het baie skape en beeste gehad,