2 Samuel 12:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid het dan God gesmeek vir die kind; en Dawid het gevas en ingegaan en die hele nag op die aarde gelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het die Here gesmeek om die kind se lewe te spaar. Hy het gevas, en die hele nag op die vloer gelê. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het die aangesig van God gesoek vir die kind, en Dawid het 'n tyd lank gevas en na binne gegaan en die hele nag deur op die grond gelê. |
| Afrikaans 1983 | Dawid het tot God gebid vir die kind. Hy het hom verootmoedig deur aanhoudend te vas, hom terug te trek en op die grond te lê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het by God gepleit vir die seuntjie. Dawid het streng gevas, hy het na binne gegaan en die nag deurgebring deur op die grond te lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het tot God gebid vir die kind en hy het gevas en in sy kamer ingegaan. Hy het die hele nag op die grond gelê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het God mooi gevra om die kind te laat bly lewe. Hy het niks geëet nie en daardie nag in sy kamer op die grond gelê. Hy het rouklere aangetrek. |