2 Samuel 12:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou dan sal die swaard nooit uit jou huis wyk nie; omdat jy my verag het en die vrou van Uría, die Hetiet, vir jou as vrou geneem het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van nou af sal die swaard ’n permanente bedreiging vir jou familie inhou omdat jy My verag het en Urija se vrou vir jouself toegeëien het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nou sal die swaard vir ewig van jou huis nie wyk nie, omrede dat jy My verag het en die vrou van Ur¡a, die Hetiet, geneem het om jou vrou te wees. |
| Afrikaans 1983 | “Daarom sal die swaard nou nooit meer uit jou huis weggaan nie, want jy het My geminag toe jy Urija die Hetiet se vrou vir jou gevat het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom sal die swaard nooit van jou huis wyk nie, omdat jy My geminag het en die vrou van Urija, die Hetiet, geneem het om jou vrou te word.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, daar sal altyd oorlog wees in jou familie, want jy het gewys dat jy dink Ek is nie belangrik nie. Jy het die vrou van Urija die Hetiet vir jouself gevat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou gaan daar altyd moord en doodslag in jou huis wees omdat jy jou nie aan My gesteur het nie en Urija, die Hetiet, se vrou vir jou gevat het!’ |