2 Samuel 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Urija het by die deur van die koning se huis geslaap met al die dienaars van sy heer, en hy het nie na sy huis afgegaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Urija wou nie huis toe gaan nie. Hy het die nag by die ingang van die paleis geslaap by die slawe van die koning. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ur¡a het gaan slaap by die ingang van die paleis, by al die dienaars van sy heer, en nie na sy huis afgegaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar Urija wou nie huis toe gaan nie en het by die paleisdeur gaan slaap saam met die slawe van die koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar Urija het by die ingang na die koninklike paleis, by al die dienaars van sy heer, gaan slaap. Hy het nie na sy huis afgegaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Urija het nie huis toe gegaan nie, hy het voor die paleis geslaap by die mense wat vir die koning gewerk het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Urija het nie huis toe gegaan nie. Hy het by die koning se wagte by die paleis se deur gaan slaap. |