2 Samuel 11:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Uría by hom aankom, het Dawid hom gevra hoe dit met Joab gaan en hoe die volk gegaan het en hoe die oorlog voorspoedig was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Urija by Dawid kom, vra hy hoe dit met Joab en die leër gaan en hoe die oorlog verloop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Ur¡a dan by hom kom, vra Dawid of dit goed gaan met Joab, en of dit goed gaan met die manskappe, en of dit goed gaan met die oorlog. |
| Afrikaans 1983 | Urija het by hom gekom, en Dawid het hom gevra hoe gaan dit met Joab en die leër, en hoe vorder die oorlog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Urija by hom kom, vra Dawid hoe dit gaan met Joab en met die manskappe en met die oorlog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Urija by Dawid kom, het Dawid vir hom gevra hoe dit gaan met Joab en die manne en die oorlog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hy by Dawid kom, vra Dawid vir hom hoe dit met Joab en die manskappe gaan en of dit goed gaan met die oorlog. |