2 Samuel 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het na Joab gestuur om te sê: Stuur vir my Urija, die Hetiet. En Joab het Uría na Dawid toe gestuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het vir Joab laat weet: “Stuur Urija die Hetiet na my toe.” Joab het so gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het Joab laat weet: Stuur Ur¡a, die Hetiet, na my. En Joab het Ur¡a na Dawid gestuur.
Afrikaans 1983 Dawid het op sy beurt 'n boodskap na Joab toe gestuur: “Stuur vir Urija die Hetiet hiernatoe.” Joab het hom na Dawid toe gestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop stuur Dawid 'n boodskap na Joab: “Stuur Urija, die Hetiet, na my.” Joab het Urija na Dawid gestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het toe vir Joab laat weet hy moet Urija die Hetiet na hom toe stuur. Joab het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het vir Joab laat weet: “Stuur Urija, die Hetiet, na my toe.” Joab het Urija na Dawid toe gestuur.