2 Samuel 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vrou het swanger geword en gestuur en dit aan Dawid vertel en gesê: Ek is swanger. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sy later agterkom dat sy verwag, stuur sy vir Dawid ’n boodskap: “Ek is swanger.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vrou het swanger geword en gestuur om Dawid te laat weet: Ek is swanger. |
| Afrikaans 1983 | Die vrou het swanger geword en vir Dawid laat weet: “Ek is swanger.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vrou het swanger geword en iemand gestuur om Dawid daaroor in te lig. Sy het gesê: “Ek is swanger.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Batseba het teruggegaan huis toe, en toe sy besef dat sy swanger is, het sy vir Dawid laat weet sy is swanger. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vrou het toe Dawid se baba verwag en vir hom laat weet: “Ek verwag jou kind.” |