2 Samuel 11:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die vrou van Uría hoor dat haar man Uría dood was, het sy oor haar man getreur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Batseba hoor dat haar man dood is, het sy oor hom gerou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die vrou van Ur¡a hoor dat haar man Ur¡a dood was, het sy gerouklaag oor haar heer. |
| Afrikaans 1983 | Urija se vrou het gehoor dat haar man dood is en sy het oor hom getreur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die vrou van Urija hoor dat Urija, haar man, dood is, het sy oor haar eggenoot gerou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Urija se vrou hoor dat haar man dood is, het sy gerou oor haar man. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Urija se vrou hoor haar man is dood, het sy ’n week lank by die huis gebly om te rou. |