2 Samuel 11:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die boodskapper vir Dawid: Waarlik, die manne het ons oorwin en na ons uitgegaan in die veld, en ons was by hulle tot by die ingang van die poort.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die vyand het sterk weerstand gebied en teen ons in die oop veld uitgetrek,” sê hy. “Ons het hulle egter tot by die stadspoort teruggedryf.
Afrikaans 1933/1953 Die boodskapper het naamlik aan Dawid gesê: Die manne was vir ons te sterk en het teen ons uitgetrek die veld in, maar ons het hulle teruggedruk tot by die ingang van die poort.
Afrikaans 1983 Hy het vir Dawid gesê: “Die vyand het dapper teen ons geveg. Hulle het tot in die oop veld na ons toe uitgekom en toe ons hulle tot by die stadspoort terugdruk,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die boodskapper het vir Dawid gesê: “Omdat die manne die oorhand oor ons gekry het, het hulle na ons uitgekom in die veld. Ons het hulle egter teruggedryf tot by die ingang na die stadspoort.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die boodskapper het vir Dawid gesê: “Regtig, die manne was baie sterker as ons. Hulle het uitgekom om ons aan te val in die veld, en ons het teruggeveg tot by die poort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het gesê: “Die manne van die stad was sterker as ons. Hulle het na ons toe uitgekom in die veld. Ons het hulle tot by die hekke van die stad teruggedryf,