2 Samuel 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop het die boodskapper gegaan en gekom en Dawid alles laat sien waarvoor Joab hom gestuur het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die boodskapper het toe volledig aan Dawid verslag gedoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die boodskapper het gegaan en aangekom en aan Dawid alles vertel wat Joab hom opgedra het. |
| Afrikaans 1983 | Die boodskapper het vir Dawid alles gaan vertel wat Joab hom beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die boodskapper het gegaan, en toe hy daar aankom, het hy vir Dawid alles vertel waarvoor Joab hom gestuur het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die boodskapper het gegaan en hy het vir Dawid alles kom sê wat Joab vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man het na Dawid toe gegaan en alles oorvertel wat Joab gesê het. |