2 Samuel 11:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die boodskapper bevel gegee en gesê: As jy klaar is om die sake van die oorlog aan die koning te vertel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sê vir die boodskapper: “Lewer verslag oor die geveg aan die koning. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy gee die boodskapper bevel en sê: Net soos jy die hele beloop van die geveg aan die koning klaar vertel het -- |
| Afrikaans 1983 | Hy het die boodskapper beveel: “As jy vir die koning die verloop van die geveg klaar vertel het |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die boodskapper opdrag gegee: “Wanneer jy klaar die hele verloop van die oorlog aan die koning oorgedra het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab het vir die boodskapper gesê: “As jy klaar vir die koning vertel het wat alles in die oorlog gebeur het, dan sal hy kwaad word en vir jou sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vir die man wat die boodskap na Dawid moes neem, mooi gesê: “As jy vir die koning alles klaar vertel het van die geveg, |