2 Samuel 11:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarna het Joab gestuur en vir Dawid alles vertel van die oorlog;
Afrikaans (NLV) 2011 Joab het ’n verslag van die geveg na Dawid toe gestuur.
Afrikaans 1933/1953 Daarop stuur Joab om Dawid die hele beloop van die geveg mee te deel.
Afrikaans 1983 Joab het Dawid laat inlig oor die verloop van die geveg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Joab het iemand gestuur wat Dawid moes inlig oor die hele verloop van die oorlog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joab het vir Dawid 'n boodskap gestuur en hy het vir Dawid laat weet wat alles in die oorlog gebeur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joab het vir Dawid laat weet hoe dit gaan met die oorlog.