2 Samuel 11:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die môre het Dawid 'n brief aan Joab geskrywe en dit deur die hand van Uría gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende oggend skryf Dawid ’n brief aan Joab en stuur dit saam met Urija. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die môre skrywe Dawid 'n brief aan Joab en stuur dit met Ur¡a weg. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende oggend het Dawid 'n brief aan Joab geskryf en saam met Urija gestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die oggend het Dawid vir Joab 'n brief geskryf en dit met Urija saamgestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het toe die volgende oggend vir Joab 'n brief geskryf en hy het dit saam met Urija gestuur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende môre het Dawid vir Joab ’n brief geskryf wat hy saam met Urija gestuur het. |