2 Samuel 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Dawid dit hoor, stuur hy Joab en die hele leër van die helde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid dit hoor, stuur hy Joab en die hele leër van Israel, almal dapper manne. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het dit gehoor en Joab met die hele leër, die helde, gestuur. |
| Afrikaans 1983 | Toe Dawid dit verneem, het hy Joab met die hele leër gestuur, almal dapper manne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het daarvan te hore gekom en vir Joab met die hele leër, die helde, gestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Dawid dit hoor, het hy vir Joab en al sy manne gestuur, manne wat goed oorlog kon maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het dit gehoor en vir Joab met al sy beste soldate gestuur om teen hulle te veg. |