2 Samuel 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die Arameërs sien dat hulle voor Israel verslaan is, het hulle bymekaargekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Arameërs het nou besef dat hulle nie teen die Israeliete opgewasse was nie. Hulle het bondgenootskappe gesluit |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die Arameërs dan sien dat hulle voor Israel verslaan was, het hulle dig aaneengesluit. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Aramese state sien dat hulle deur die Israeliete verslaan is, het hulle 'n bondgenootskap gesluit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die Arameërs sien dat hulle deur Israel verslaan is, het hulle hergroepeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Arameërs besef dat die Israeliete hulle oorwin het, het hulle almal bymekaargekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die Arameërs sien dat hulle teen die Israeliete verloor het, het hulle al die soldate wat hulle het, bymekaargemaak. |