2 Samuel 10:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou goeie moed en laat ons die manne speel vir ons volk en vir die stede van ons God, en die HERE doen wat Hy goedvind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hou goeie moed! Laat ons dapper veg ter wille van ons volk en die stede van ons God. Mag die wil van die Here geskied!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees sterk en laat ons ons sterk hou vir ons volk en vir die stede van onse God. Mag die HERE dan doen wat goed is in sy oë! |
| Afrikaans 1983 | Wees dapper en ons sal ook dapper wees ter wille van ons volk en die stede van ons God. Mag die Here doen soos Hy dit goedvind!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wees dapper en laat ons ons inspan ter wille van ons mense en die dorpe van ons God. Die Here sal doen wat goed is in sy oë.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet dapper wees en goed veg vir ons volk en vir die stede van ons God. Die Here sal laat gebeur wat Hy wil hê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar julle moet moed hou! Ons moet dapper veg vir ons mense en vir die dorpe van ons God. Die Here sal besluit wie hier gaan wen.” |