2 Samuel 10:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: As die Arameërs vir my te sterk is, moet jy my help; maar as die kinders van Ammon vir jou te sterk is, dan sal ek kom en jou help. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As die Arameërs die oorhand oor my kry, moet jy oorkom en my kom help,” sê Joab vir sy broer. “As die Ammoniete jou oorweldig, sal ek oorkom om jou te help. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gesê: As die Arameërs vir my te sterk word, moet jy my te hulp kom, en as die kinders van Ammon vir jou te sterk word, sal ek kom om jou te help. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gesê: “As die Arameërs vir my te sterk is, moet jy my kom help, en as die Ammoniete vir jou te sterk is, sal ek jou kom help. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gesê: “As die Arameërs vir my te sterk word, moet jy my te hulp kom, en as die Ammoniete vir jou te sterk word, sal ek gaan om jou te help. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab het vir Abisai gesê: “As die Arameërs my wen, dan moet jy my kom help, en as die Ammoniete jou wen, dan sal ek jou kom help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joab het vir Abisai gesê: “As die Arameërs my wen, moet jy my kom help, en as die Ammoniete jou wen, sal ek jou gaan help. |