2 Peter 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar, geliefdes, moenie hierdie een ding onkundig wees nie, dat een dag by die Here is soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een ding moet julle egter nie vergeet nie, geliefdes: Vir die Here is een dag soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag. |
| Afrikaans 1983 | Een ding moet julle egter nie vergeet nie, geliefdes: vir die Here is een dag soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hierdie een saak egter nie by julle verbygaan nie, geliefdes: By die Here is een dag soos duisend jaar, en duisend jaar soos een dag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar my vriende, julle moenie hierdie een ding vergeet nie. Een dag is vir die Here soos 1 000 jaar, en 1 000 jaar is vir Hom soos een dag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liewe vriende, moenie dink dat God van ons mensgemaakte kalenders afhanklik is nie. Dit is glad nie so nie. Vir God is een dag net so goed soos 1 000 jaar, en 1 000 jaar net soos een dag. |