2 Peter 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl al hierdie dinge dan vergaan, watter soort mense behoort julle te wees in alle heilige wandel en godsaligheid, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aangesien alles om ons só gaan wegbrand, moet julle leefstyl soveel meer aan God toegewy wees en moet julle naby aan Hom lewe! |
| Afrikaans 1933/1953 | Terwyl al hierdie dinge dan vergaan, hoedanig moet julle nie wees in heilige wandel en godsvrug nie? -- |
| Afrikaans 1983 | Aangesien al hierdie dinge so aan hulle einde gaan kom, moet julle des te meer vroom en aan God toegewy lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As al hierdie dinge so sal vergaan, watter besondere mense moet julle dan nie wees nie – mense wat 'n heilige lewe lei en godvresend leef, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sal al hierdie dinge so laat verdwyn, daarom moet julle ook julle hele lewe aan God wy en daarom moet julle Hom dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle weet dat al die dinge waarvan ek praat enige oomblik kan plaasvind. Daarom moet julle al hoe meer doen wat God vra. Gryp elke kans aan! Wys dat julle net aan Hom behoort. |