2 Kings 9:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die jongman, selfs die jongman, die profeet, het toe na Ramot in Gilead gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die jong man, die profeet, het so gemaak en na Ramot in Gilead gegaan.
Afrikaans 1933/1953 En die jongman, die dienaar van die profeet, het gegaan na Ramot in G¡lead.
Afrikaans 1983 Die jongman, die profeet, het na Ramot in Gilead toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die jong man, die profeet, het na Ramot in Gilead gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die jongman, die profeet, het na Ramot in Gilead gegaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die jong profeet het dit gedoen en na Ramot in Gilead toe gegaan.