2 Kings 9:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die lyk van Isebel sal wees soos mis op die veld in die deel van Jísreël; sodat hulle nie sal sê: Dit is Isébel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Haar liggaam sal soos mis verstrooi word op die stuk grond in Jisreël sodat niemand haar meer sal kan herken nie.”
Afrikaans 1933/1953 En die lyk van Is,bel sal soos mis op die land wees op die dorpsgrond van J¡sreël, sodat hulle nie sal kan sê: Dit is Is,bel nie.
Afrikaans 1983 Op die oop stuk grond in Jisreël sal die lyk van Isebel wees soos mis in 'n land. Niemand sal kan sê dit is Isebel nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Isebel se lyk sal op die stuk grond in Jisreël wees soos uitwerpsel in die veld. Hulle sal nie kan sê, ‘Dit was Isebel’ nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en dit wat van haar oorbly, sal wees soos kraalmis op die land hier by Jisreël, niemand sal kan sê dit is Isebel nie.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haar oorblyfsels sal soos mis op die velde lê en niemand sal weet dit is Isebel se oorblyfsels nie.”